{"id":118,"date":"2016-01-28T11:58:10","date_gmt":"2016-01-28T11:58:10","guid":{"rendered":"https:\/\/stellenboschcycling.wordpress.com\/?p=118"},"modified":"2016-01-28T11:58:10","modified_gmt":"2016-01-28T11:58:10","slug":"masons-bike-inn-verskaf-nou-veilige-fietsparkering-in-die-middedorp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/?p=118","title":{"rendered":"Mason&#8217;s Bike Inn verskaf nou veilige fietsparkering in die middedorp"},"content":{"rendered":"<div>Uiteindelik het daar gemoedsrus gekom vir fietsryers wat bang is hulle ysterperde word in die middedorp gesteel.<\/div>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<div>Juan Mason, eienaar van Mason&#8217;s Bike Inn in Beyerstraat, s\u00ea lank reeds:\u00a0&#8220;Dit help nie julle bou fietspaaie as die mense nie hul fietse veilig kan toesluit nie.&#8221;<\/div>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<div>En nou het hy self met &#8216;n plan vorendag gekom: Hy gaan &#8216;n deel van sy perseel beskikbaar stel vir fietsparkering teen R10 per dag, op weeksdae van 0830 tot 1730.<\/div>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<div>&#8220;Fietsdiefstalle in die Stellenbosch, maar veral in die middedorp, het baie erg toegeneem die afgelope tyd, sodat mense nie met hul fietse dorp toe wil ry nie, en ons wil juis h\u00ea meer mense moet fietsry dorp toe&#8221;, volgens raadsheer Dawid Botha.<\/div>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<div>Met hierdie nuwe plan kan mense nou met gemoedsrus werk toe ry of kom inkopies doen in die\u00a0middedorp en selfs &#8216;n paar ure gaan fliek sonder die vrees om terug te kom na &#8216;n halfgesteelde fiets of &#8216;n le\u00eb paal waar hul fiets vasgesluit was, s\u00ea Botha.<\/div>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<div>Die nuwe inisiatief van Juan Mason, wat ook &#8216;n duidelike kenteken vir sy fietsparkeerplek laat ontwerp het, \u00a0word heelhartig gesteun deur Stellenbosch Fietsry, die maatskappy sonder winsbejag wat fietsry in die hele munisipale gebied bevorder en ontwikkel.<\/div>\n<div>\n<div class=\"yj6qo ajU\">\n<div id=\":od\" class=\"ajR\"><img decoding=\"async\" class=\"ajT\" src=\"https:\/\/ssl.gstatic.com\/ui\/v1\/icons\/mail\/images\/cleardot.gif\" alt=\"\" \/><\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Uiteindelik het daar gemoedsrus gekom vir fietsryers wat bang is hulle ysterperde word in die middedorp gesteel. Juan Mason, eienaar van Mason&#8217;s Bike Inn in Beyerstraat, s\u00ea lank reeds:\u00a0&#8220;Dit help nie julle bou fietspaaie as die mense nie hul fietse veilig kan toesluit nie.&#8221; En nou het hy self met &#8216;n plan vorendag gekom: Hy &hellip; <a href=\"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/?p=118\" class=\"more-link\">Continue reading <span class=\"screen-reader-text\">Mason&#8217;s Bike Inn verskaf nou veilige fietsparkering in die middedorp<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":123,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-118","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/118","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=118"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/118\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/123"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=118"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=118"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=118"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}