{"id":174,"date":"2016-07-01T11:34:02","date_gmt":"2016-07-01T11:34:02","guid":{"rendered":"https:\/\/stellenboschcycling.wordpress.com\/?p=174"},"modified":"2022-04-04T15:50:57","modified_gmt":"2022-04-04T15:50:57","slug":"pedro-louw-tuinier-en-nutsman","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/?p=174","title":{"rendered":"Pedro Louw (tuinier en nutsman)"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p><em>Onderhoud en foto: Annelise \u00a0Willems<\/em><\/p>\n<p>1. Hoe lank ry jy al met jou fiets werk toe?<\/p>\n<p>Ek \u00a0ry nou vier jaar lank amper elke dag fiets werk toe. Vroe\u00ebr jare het ek ook fiets gery, maar net soms. Nou ry ek\u00a0elke dag. Ek ry net partymaal taxi.<\/p>\n<p>2. Hoe het dit jou lewe verander?<\/p>\n<p>Dit \u00a0het my lewe wonderlik verander. Ek ry die fiets vir die ekstra \u00a0inkomste. As ek fietsry, spaar ek geld. Die verandering kom goed te pas. Daar is vrede in die huis, want die &#8220;budget&#8221; werk beter uit. Vrydag kan ek daai geld wat ek spaar met my fietsry, net so vir my vrou gee\u00a0vir die huishouding.\u00a0Dit\u00a0kan dan vir die gesin gaan. As dit re\u00ebnerig\u00a0is, kan ek besluit of ek die\u00a0taxi wil vat. En fietsry hou jou gesond ook!<\/p>\n<p>3. Hoe ver ry jy?<\/p>\n<p>Ek ry van \u00a0Kylemore\u00a0af tot by Stellenbosch. Ander dae ry ek van Kylemore\u00a0tot Somerset-Wes en \u00a0Woensdae tot in Kuilsrivier. Soms as die re\u00ebn my vang as ek huis toe ry van die werk af, druk ek deur. Nat is nat. Dan voel ek vrede. Mens voel weer soos toe jy klein was en in die water gespeel het. Daai tyd wou jou ma jou uit die re\u00ebn\u00a0h\u00ea! Maar dit kan lekker wees. Mens moet tog by die huis kom. Ek dink ook aan die geld wat ek spaar.<\/p>\n<p>4.Vertel ons meer\u00a0van jou fiets.<\/p>\n<p>Ek ry \u2018n resiesfiets. Ek het hom gekoop by dr Viljoen van Kuilsrivier. Hy ry ook fiets werk toe. Ek werk al vier jaar by hom. Wat my fiets spesiaal maak, is dat hy \u2018n spie\u00ebltjie\u00a0het. \u2018n Spie\u00ebltjie\u00a0is baie belangrik wanneer mens op die pad ry. Jy kan sien of karre op jou af jaag wanneer jy in die geel streep ry en dan kan \u00a0jy padgee. Jy hoef nie om te kyk en s\u00f3 dalk jou balans\u00a0 verloor \u00a0nie. Jy kan fokus op die pad voor jou.\u00a0\u2018n Klokkie is ook belangrik.<\/p>\n<p>5. Het jy raad vir mede-fietsryers wat wil werk toe ry?<\/p>\n<p>Baie mense praat met my wat wil ry. Party wil saam met my ry, maar ons werk nie op dieselfde plekke nie. Ek s\u00ea hulle moet ry. Dis goed vir hulle, vir hul gesondheid. Ek dink s\u00f3: los \u00a0eerder die karre en vat die fiets. Hulle is al te gewoond aan die karre.<\/p>\n<p>6. Hoe kan ons ons dorp meer fietsry-vriendelik maak?<\/p>\n<p>Dis die karre en die taxi\u2019s\u2026. hulle moet versigtig wees. Oppas vir fietse in die geel streep. Moenie daar ry nie. Taxis moet nie net voor fietse stop of sommer hul\u00a0deure oopgooi nie. Hulle moet uitkyk vir fietse en motorfietse! Maar dit sal goed wees as meer\u00a0mense fietsry.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp; Onderhoud en foto: Annelise \u00a0Willems 1. Hoe lank ry jy al met jou fiets werk toe? Ek \u00a0ry nou vier jaar lank amper elke dag fiets werk toe. Vroe\u00ebr jare het ek ook fiets gery, maar net soms. Nou ry ek\u00a0elke dag. Ek ry net partymaal taxi. 2. Hoe het dit jou lewe verander? &hellip; <a href=\"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/?p=174\" class=\"more-link\">Continue reading <span class=\"screen-reader-text\">Pedro Louw (tuinier en nutsman)<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":190,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[6,1],"tags":[],"class_list":["post-174","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-rider-profiles","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/174","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=174"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/174\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":612,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/174\/revisions\/612"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/190"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=174"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=174"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stellenboschfietsry.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=174"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}