Fietsportret: Isabelle Vanschoonbeek

Ek kom uit Belgiƫ en ry al 60 jaar fiets, beide na skool en universiteit, asook na die winkel en werk.

Deur hierdie gewoonte het ek ‘n ware buitelugliefhebber geword. Ek het ‘n sportiewe en gesonde leefstyl ontwikkel en het al meer omgewingsbewus begin leef.

Gedurende die week ry ek gemiddeld 5 tot 15 km per dag, terwyl ek oor naweke langer ritte doen: 50 km op die padfiets of 20 km op die bergfiets.

Continue reading Fietsportret: Isabelle Vanschoonbeek