Minister Alan Winde se toespraak oor fietstoerisme by die derde Bosfietsberaad het prominente dekking in die plaaslike media gekry, waaronder hierdie berig in die Eikestadnuus van 8 Desember

In die tweede jaar van sy kort bestaan, het Stellenbosch Fietsry van krag tot krag gegaan en verskeie projekte van stapel laat loop en verhoudinge verstewig met instansies.
Wat was die hoogtepunte?