Ride In in Jonkershoek made sure their staff showed visitors that there is more to cycling than only mountain biking in the beautiful valley, by wearing their Bike to Work t-shirts to work on Friday. Thanks Gavin and team, also for allowing Carlton Reid to give a talk on Sunday at your place that kicked off the town’s first-ever #biketowork week. From left to right, Sandra Louw, Portia Fosakhe, SiBongile Gama, Lilian McKelly and Sibusiso Mzizi.
Steeds in die saal na 60 000 km, dr Allan Heydorn gesels oor sy jare van fiets ry
Last day of BTW week
See you at Hazz first thing in the morning, but don’t forget to join us after work for the BTW rally at Bartinney Wine Bar from 1630 to tell us why you cycle to work, and share a picture!
Akkerdoppie (dis mos ons logo) se top wenke wanneer jy fiets ry werk toe
- Kry mekaar by jul gunsteling-koffiekroeg vir koffie of ontbyt voor werk, of nog beter, ry saam werk toe.
- Laat jou fiets gratis nasien by deelnemende fietswinkels, soos Masons
- Deel wenke oor veilige roetes werk toe, vermy besige kruisings indien moontlik, leer sodoende sommer jou dorp ken deur systrate te gebruik
- Vra jou werkplek om veilige parkering en selfs stortgeriewe te verskaf
- Bespaar petrol en parkeergeld, wat meer soek ‘n pendelaar
- Maak oogkontak met motorbestuurders en maak seker hy/sy sien jou
- Kyk oor jou skouer, en voor jou, jy wil nie in ‘n leivoor beland nie
- Gee die regte padtekens betyds
- Beste van alles, jy verloor gewig, en kom gesond en gelukkig by die werk aan, veel minder gespanne en in ‘n goeie bui
- En ontmoet nog fiets-bostrappers Vrydagmiddag die 16de by ons rally van 1400 tot 1800, sien ons program
Los jou motor vir een week by die huis
Genoeg motivering hier om jou fiets op te saal….met erkenning aan Cyclescheme
Kick off Bike to Work week with a Eerste River fun ride
Bike to Work leaflet
Program vir Bike to Work/Ry fiets werk toe-week, 12-16 Oktober
- Vrydag 9 Oktober: BTW-saamtrek/rally op Hazz se stoep, kort sessie oor BTW-aksies
- BTW-koffiesessies elke oggend van 0700 tot 0830 by Hazz, wen T-hemde en ander pryse, boonop kry jy afslag op koffie
- Etensuur elke dag: gratis nasien van fietse deur fietswinkels
- Plaas foto’s op ons blog of Facebook-blad en wen pryse, ook op Twitter: @stellenfietsry
- Donderdag 15 Oktober: kry Eikestadnuus teen halfprys by Eikestadnuus se kantoor
- Vrydagoggend 16 Oktober: groepsrit oppad werk toe met BTW-hemde
- Vrydagmiddag 16 Oktober: BTW-partytjie 1700 to 1800 na werk, voor Munisipale gebou in Van Ryneveldstraat
- Maak ‘n draai by ons uitstalling in die Openbare Biblioteek in BTW-week.
Bike to Work week, 12 to 16 October 2015
We want to encourage commuters, including their employers, to leave their cars at home for one week and cycle to work.
Baie Stellenbossers bly net 4-5 km van hul werkplek. Vanjaar, vir minstens een week, maak jou kop skoon en ry rustig fiets werk toe, terwyl jy verby motorbestuurders ry wat sweet en wurg in die verkeer. Vergeet boonop van soek na parkeerplek, maar die belangrikste van alles, geniet die buitelug, want fietsry is pret en gesond vir jou.